WESRAND GESKIEDENIS

1998 - 2009

 

Die eerste 10 jaar

 

Op 15 Mei 1998 open Wesrand sy deure vir stoeiers in die Witpoortjie onspanningssentrum.

 

Stigters lede van die klub is Deon en Bertus Botha.

 

Die stigterslede is die 2 afrigters.  Bertus behaal Protea kleure vir afrigting terwyl Deon ‘n meestersspan vergesel op ‘n internasionale toer.

 

Bertus verteenwoordig SA op nasionale vlak vanaf 2000 – 2006.

 

Wesrand lewer ‘n spanbestuurder op wat Sentraal Gauteng op nasionale vlak verteenwoordig in 2002, genaamd Leon Faasen. 

 

Wesrand lewer ‘n verdere 2 nasionale spanbestuurders op nl. Ellen en

Stephen Crous.

 

Eerste hoof be-ampte van Wesrand is Chris Meintjies.  In 1999 neem Stoffel Brummer by hom oor as hoof tegniese be-ampte.

 

Die Oorspronklikke ontwerp van die Wesrand wapen word in 1998 gedoen deur die stigterslede, Bertus en Deon .

 

2002

Verander die naam vanaf Wesrand Stoei Klub na Wesrand Stoei Akademie.  Saam met die naamsverandering word die wapen herontwerp deur Leon Faasen en so goedgekeur by Sentraal Gauteng Stoei Vereeniging.

 

2003

Word die wapen effens aangepas deur Piet Gouws om dit die voorkoms te gee waarop ons vandag baie trots is.

 

Wesrand se senior stoeiers, as deel van die Sentraal Gauteng Span, wen alle goue medaljes op SA seniors vrystyl kampioenskappe (60kg – 120kg)

 

Wesrand se seniors verteenwoordig Sentraal Gauteng en wen die trofee as die meeste kampioene op ‘n SA aangeleentheid.

 

Wesrand se senior stoeiers, as deel van die Sentraal Gauteng span, wen die trofee as die span wat die meeste internasionale stoeiers oplewer.

  

2004

Deon tree uit as Voorsitter.  Theo Van Rensburg word ingestem as die 2de voorsitter van Wesrand.

 

2005

Januarie        :           Theo bedank sonder om sy pos in te neem.  Michael Du Bruyn word

                                    verkies op ‘n spesiale algemene vergadering as die voorsitter om

                                    Deon op te volg.

 

Stoeiergatalle krimp.  5 per oefening en 2 deelnemende stoeiers.

 

SA Medalje Wenners: 

  JUAN NEL

  SA GRADERING

  GOUD

 

  GRIEKS ROMEINS SA's

  GOUD

 

 

 

  ROELOF CROUS

  SA GRADERING

  GOUD X 2

 

  GRIEKS ROMEINS SA's

  SILVER

 

  PRESIDENT SA's

  SILVER

 

  SA KADETTE

  BRONS

 

 

 

  CRAIG CRAMER

  SA GRADERING

  SILVER

 

  GRIEKS ROMEINS SA's

  SILVER

 

 

 

  CHRISTO BRUMMER

  SA GRADERING

  BRONS

 

  GRIEKS ROMEINS SA's

  SILVER

 

  STATEBOND SPELE – GR

  BRONS

 

LL ......    

  BRONS

 

  SENIOR SA's

  SILVER

 

2006

Herlewing in Wesrand.  Registreer 33 stoeiers

 

SA Medalje Wenners:   

  GARETH CRAMER

 SA Jeug

 SILWER

 

 

2007

SA Medalje Wenners: 

 

TIAN HUMAN

NOORDVAAL/ JEUG

BRONS

  GARETH CRAMER

  JEUG SPAN

BRONS

  NICO FOUCHE

  JEUG SPAN

SILWER

 

2008

Rekord getal Registrasies:  54

 

Belofte van nuwe Saal:  word geborg deur Dubuson De Bruyn.  Aansoek word deur Sentraal Gauteng goedgekeur om addres te verander na:  Plot 121,  Roodekrans;  Roodepoort.

 

Rekord getal gaste by 10de prysuitdeling:  260 gaste

 

SA Medalje Wenners:  

  NICO FOUCHE

  JEUG SPAN

SILWER

 

PRESTASIES DEUR 10 JAAR

 

17 SA Kampioene.

 

12 internasionale stoeiers

·        Sakkie Steyn:  Goue medalje wenner op wereld spele Meesters

·        Gerhard Brown: Silver Medalje wenner op wereld spele Meesters

·        Carel Crous:  Silver Medalje wenner op wereld spele Kadette  (protea kleure)

·        Craig Cramer: (protea kleure)

·        Piet Gouws   (protea kleure)

·        Juan Nel    (protea kleure)

·        Stephen Van Eden   (protea kleure)

·        Christo Brummer

·        Leon Groenewald    (protea kleure)

·        Roelof Crous

·        Vikus Pieterse

·        Eugene Botha

 

2 Internasionale Afrigters

·        Deon Botha

·        Bertus Botha (verwerf Protea kleure)

 

3 Nasionale spanbestuurders:

  • Ellen Crous
  • Stephen Crous
  • Leon Faasen

Vir die rekord boeke

  • Niel Faasen en Johan van Deventer (2001) was Wesrand se eerste jeug stoeiers wat SA Kampioene geword het.
  • Shaun Blignaut was Wesrand se eerste Press LL Kampioen
  • Leon Faasen was Wesrand se eerste nasionale Spanbestuurder
  • Bertus Botha was Wesrand se eerste nasionale en internasionale afrigter.
  • Craig Cramer was die laaste stoeier in Suid Afrika wat Springbok kleure verwerf het.(97 – 120Kg) Daarna het die naamsverandering gekom na Protea kleure.
  • Roelof Crous was Wesrand se eerste internasionale kadet stoeier. (2005)
  • Johan Beukes word Wesrand se eerste internasionale beampte (vir 2009, goedgekeur in 2008)

 Geskiedenis vanaf 2009

 

1 Januarie 2009:     Wesrand begin die jaar in sy splinternuwe saal in Ruimsig, Plot 121,

                                    gedeelte 7, soos geborg deur Dubason De Bruyn

 

14 Maart 2009:         Wesrand open sy nuwe saal met ‘n uithang geleentheid

 

1 Mei 2009:  

Wesrand verower 3 medaljes tydens die SA Jeug GR kampioenskappe:

  JUANDRE BLUMENTHAL

  JEUG SPAN

BRONS

  GARETH CRAMER

  JEUG SPAN

BRONS

  NICO FOUCHE

  JEUG SPAN

BRONS

 
Make a Free Website with Yola.